Wooden Peg Puzzle -Girl( Afrikaans)

Regular price R 85.00

Leer jou liggaamsdele terwyl jy aantrek en uittrek.

‘N pragtig geïllustreerde knoppielegkaart met Afrikaanse lyfwoorde en 6 stukke.

Ekstra groot houtknoppe is maklik vir klein hande om te gryp.

Selfkorrigerende stukke met ‘n gepaardgaande gidsprent onder elke stuk.

Ouderdom 12-18 maande.