Reenboogdiere

Regular price R 69.00

  • Opvoedkundige spel.
  • Ons opvoedkundige speletjies is ideaal vir taalontwikkeling by kleuters.
  • Bevat 67 kaarte (Wilde diere, troeteldiere, plaasdiere en goggas)
  • Vir ouderdomme 4 en hoër
  • Verwysingsnommer: 2087