Pas die Nommers

Regular price R 55.00

Pas die nommers

  • Legkaart vorm, opvoedkundige spel.
  • Ons opvoedkundige speletjies is ideaal om verskillende vaardighede in kleuters en jong kinders te ontwikkel.
  • Sluit 30 selfkorrigerende, ineensluitende tweestuk-legkaarte.
  • Vir ouderdomme 5 en hoër